»Henry Pinkham - Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede..
»Samuel Murray - Vertaal- en proefleesdienste in en tussen Afrikaans en Engels. Tweetalige werf met dienste, portefeulje en artikels oor vertaling..
»Sandra Nortje - Vertaling van Nederlands na Engels, en tussen Engels en Afrikaans, in die mediese en farmaseutiese bedryf. Vryskutter van Onrusrivier, Suid-Afrika..
»Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut - Vertaalvereniging met betaallidskap. Veeltalige werf met registrasie- en akkreditasie-inligting, asook 'n vryskutregister..
»Traduguide - Gids vir vertalers en agentskappe met soekfunksies, databasis en werksadvertensies..